Guest farms need to be all about two things - getting away from it all and hospitality.  Platbakkies delivers both in spades - Lizelle and hubby Dawie have that open, caring attitude that puts people instantly at ease.  Her cooking and his quiet, laidback guiding skills are superb.  Choose to self-cater in the seperate, newly renovated, fully fitted 3 bedroom guesthouse or take meals with the family in the homestead (do it!).  Walk down to the river, drive to see the gemsbok or do nothing - the endless horizons are astonishing and sense of quiet total.  I miss them and, like the German who keeps coming back, can't wait to get into Boesmanland again.
Peter Frost
Editor, High Life Magazine
Lovely people, lovely place and delicious meat! Baie dankie, dit was lekker!
Leonie, Ysabel & Oliver
Germany
Your land is good to our minds and hearts. Your succulents can be used to cure many illnesses and diseases.
Sarah Wei and Sisterer Lin
Taiwan
Thank you so much for such a comfortable stay and DELICIOUS dinner! Such a beautiful place. Lovely and charming family.
Fiona & Philip Couchman
Australia
It was an absolutely lovely stay at Platbakkies! We enjoyed every second! Keep on going like that! Baie Dankie! Thank you very much! Vielen Dank fur alles!
Bjorn and Jolene
Germany
Baie, baie dankie dat julle jul pragtige stukkie aarde met al sy versteekte juwele met ons gedeel het!
Johan en Marietta Rothman
Somerset-Wes
Baie dankie vir die oase wat julle geskep het hier. Ons het heerlik gekuier. Seen en vrede vir julle!
Kobus en Linda Sandenbergh
Johannesburg
Julle museumtuin steel my hart! Dankie vir 'n snoesige warm bed in die bibber koue. Baie dankie dat julle jul stukkie mooi ook met ons deel. Dit was 'n besonderse ervaring.
Hennie Aucamp en familie
Pretoria
Julle plekkie is pragtig skoon, netjies en huislik! Dankie vir julle gasvryheid en die mooi fyn detail wat julle plekkie so spesiaal maak!
Frik en Amanda Bothma
Strand
What a lovely home with lovely hosts. It was really great having things in common to talk about! Hope to see you soon!
Jani, Marli & Ruairi
Stellenbosch
Baie dankie, was 'n wonderlike ervaring - die gasvryheid & heerlike ete & die natuurskoon.
Mike & Hubrey Richmond
Ladysmith, KZN
Ons het die stilte en gasvryheid baie waardeer en geniet, ook die veiligheid! Ons hoop net die beste vir julle.
Koos en Stephnie Bezuidenhout
Centurion
Platbakkies Farm Retreat is tussen die Boesmanland en Namakwaland geleë, so 112 km buite Springbok. Pragtige berge waar mens vroegoggend kan stap en vars en skoon suurstof op die brein kan kry. Die akkommodasie is puik, want dis 'n lekker ou plaashuis wat baie netjies gerestoureer is en mens voel sommer jy kom tuis. Daar is so 'n wye verskeidenheid plante en blomme wat hierdie wêreld mens bied as jy eers bietjies nader begin kyk en die honderde kleiner plantjies begin ontdek. Mooi en interessante voëllewe. Mens het jou eie plaashuis en stoepie met braaiplekkie. Mens voel jy is tuis en die slaapplek is regtig netjies, skoon en warm. Die plaasdiere en paar perde maak dat mens nog meer vry voel. Sonsopkoms en sonsondergange is seker van die mooiste gesigte wat die Hemelse Vader skilder. Die mense se vriendelikheid, gasvryheid en warmte laat jou welkom voel en mens kan regtig ontspan, ontlaai en net wees hier. Ek beveel Platbakkies Farm Retreat aan vir enige iemand, jonk en oud, indien jy die stilte begeer en jouself weer bietjie wil vind.
Gawie Hendriksz
Project Engineer, Black Mountain Mining - VZI
Close Menu